Eindhoven Primêr is 'n skoolfonds vrye skool, wat beteken dat ouers gevrywaar word om skoolfondse te betaal.

Dit is belangrik dat ouers toesien dat leerders wel met die volle skool uniform geklee is.

Dit word ook van ouers verwag om ELKE funksie te ondersteun.